Circle City Info

Voortrekkermonument kort miljoene

Miljoene rand word benodig om die Voortrekermonument se deure oop te hou.

PRETORIA – ‘n Inskrywing op sosiale media het vandeesweek konsternasie veroorsaak oor die voortbestaan van die Voortrekkermonument.

Die inskrywing, wat deur ‘n werknemer geplaas is, sê die monument het R18 miljoen nodig om sy deure oop te hou.

Die bestuur ontken nie daar is finansiële nood nie, maar sê die inskrywing weerspieël nie die volle waarheid nie.

Die plasing is intussen afgehaal. Die bestuur sê hy sal skenkings aanvaar, maar vra nie spesifiek daarvoor nie.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
Welkom City Stad FB Page