Circle City Info

“Vreemdeling se oorskot in geliefde se graf”

Die Hughes-familie het ‘n skokontdekking gemaak toe hulle hul seun se graf wou besoek, maar dit nie kon vind nie.

JOHANNESBURG – ’n Deurmekaarspul het daartoe gelei dat die oorskot van ‘n inwoner van Eldorado Park in Johannesburg, bo-op ‘n vreemdeling se kis in dieselfde graf begrawe is.

Die Stad Johannesburg sal nou die liggaam opgrawe, nadat hy die Abdull-familie gedwing het om hul ouma in Ricardo Hughes se graf te begrawe.

Source
eNuus

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!