Circle City Info

Vuurwapens – Aansoekstelsel n groot gemors.

Die SAPD het onlangs in die parlement erken dat daar 'n agterstand is in die verwerking van minstens 120 000 vuurwapenlisensie-aansoeke.

PRETORIA – Die parlementêre portefeuljekomitee vir polisie is ontevrede met die stand van sake by die polisie se sentrale vuurwapenregister in Pretoria.

Ten spyte daarvan dat die kantore wat die sentrale vuurwapenregister huisves onveilig verklaar is, moet polisielede steeds vandaar werk.

Daar is ook ‘n enorme agterstand met die afhandeling van lisensie-aansoeke.

Source
eNuus

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page