Circle City Info

“Waar kry misdaadsindikate wapens?”

Honderde onskuldiges is jaarliks die slagoffers van oor-en-weer-skietgevegte tussen bendes in die Wes-Kaap.

KAAPSTAD – Die families van slagoffers van geweld in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op die polisie om te fokus op ondersoeke na die verskaffing van wapens aan bendelede.

Die pleidooie volg op die onlangse inhegtenisneming van die Durbanse wapenhandelaar, Anderson Padayachee.

Hy het glo jare lank wapens aan misdaadsindikate verskaf.

Source
eNuus

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
Welkom City Stad FB Page