Circle City Info

Waarvoor word die Pan gebruik en wat word dit genoem?

n Plaaslike Facebook Groep het op Facebook gevra, ken jy so Pan en waarvoor word dit gebruik?
Die Pan
======
Waarvoor word dit gebruik en genoem ?

Adri van der Berg sè so: Was glo vir die uitbraai van vark vet, kaiings was op fan deel gesit dat olie kan af loop en extra crispy word.

Amanda Strydom
Jy het die vleis op die rante van die pan gesit om gaar te word en dan het die sous van die vleis in jou groent of rys ingedrup.
Vertel ons wat jy weet of die naam van die pan.

Die Pan ====== Waarvoor word dit gebruik en genoem ? Adri van der Berg sè so: Was glo vir die uitbraai van vark...

Posted by Resepte / Kos is Ons Lewe on Sunday, February 14, 2021

Neem deel aan die gesprek op die Facebook Page Resepte Kos is Ons Lewe, ken jy so Pan, het jy nog een en gebruik jy hom nog? 

Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!