Circle City Info

Wildtuin waarsku oor malaria-gevaar

Besoekers word gewaarsku om malariapille te drink en gereeld muskietafweermiddels aan te spuit terwyl hulle in die wildtuin is.

LETABA – SanParke raai besoekers aan die Krugerwildtuin aan om behoorlike voorsorg teen moontlike malariabesmetting te tref.

Die organisasie sê die hoogste risiko hiervoor bestaan tydens die somerreënseisoen van November tot April.

Vier besoekers aan die wildtuin het verlede maand malaria opgedoen, maar geen personeellede het tot dusver vanjaar die siekte onder lede gehad nie.

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Sluit aan en kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Sign up for our newsletter to receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design & Digital Marketing
error: Content is protected !!
Welkom City Stad FB Page