Circle City Info

Winburg konsentrasiekamp skoonmaak projek

Hello Boerevriende die groot skoonmaak van die Winburg konsentrasiekamp kerkhof is nou gereed vir 13 Maart 2021.

Ek het nie woorde om my dankbaarheid te betoon vir die postiewe reaksie op dit nie.

Die wat donasies belowe het sowel as finasieeele bydraes om maak staat op julle. Die borge van die Buldozer en Back Ackter is saam met ons.So die masjiene wat ons benodig gaan daar wees. So ook die borg van 200 Liter Diesel is aan boord. Maar soos julle weet die is groot masjiene wat dors is.

Maar dit gaan 99% se probleme oplos om die konsentrasiekamp kerkhof te beveilig in n mate .Daar le tonne gemors en afval wat uit die woongebied sowel as lokasie kom. Maar ook n projek om vd afval soos plastiek , glas en yster te herwin en hiermee broodnodige werk te skep is op die tafel.

Maar groot asb jou finansieele bydrae gaan help. Almal van ons dra ons eie onkostes om te gaan help. Maar daar is weedeaters , grassnyers en manne en vroue wat gaan kom help. En jou bydrae gaan ons gebruik om kos en drinkgoed te voorsien om dankie te se vir die tyd wat almal op ge – offer het om hierdie erfenis weer te bewaar. Ons het sover n paar skenkings gekry.

Nou ons begind seker al so 07h00 op Saterdag 13 Maart 2021 by die kerkhof met m skriflesing en gebed want anders kan ons nie seen verwag nie.
Daar is n woonwa park wat beskikbaar is vir ons om oor te slaap die Saterdag – aand. Ons wil die wat kom help het m lekker Boerewors Rolletjie gee met n lekker sous en pap en iets om te drink.

Ons wil n kampvuur maak en so bietjie kuier.Bring asb jou vrou , kinders , kleinkinders en vir oupa en ouma saam. Jou kamera ook want ons het jou nodig om goed af te ne en te versprei om die mense in ander omgewings aan te spoor dat hulle ook aan die werk moet spring om hulle dorp weer terug te vat.

N Opregte Boerehart van my af se dankie aan almal wat gaan kom help. Elkeen sal n dvd van Winburg se before en after ontvang. Die koerant en tv gaan daar wees. Praat met hulle en vertel hulle waarom is jy hier om te help.Nogmaals baie baie dankie. Ek maak staat op almal van u.

Die Winburg konsentrasiekamp projek vind plaas die naweek van 13/ 14 Maart 2021. Fantastiese nuus ek het iemand opgespoor met n TLB. Nou dit kos R450.00 per uur.
Boerevriende al kan jy net R10.00 borg kan jy ons help om hierdie kamp kerkhof weer menswaardig te laat lyk. Onthou dis nie net my geskiedenis nie maar ook joune.
Kom kuier saam ons die aand op Winburg om n kampvuur en kom luister vir n slag die waarheid wat in die britse moordkampe gebeur het. En as jy kan kom help sal dit opreg waardeer word. Kontak my as jy n bydrae kan lewer asb.

Bron: Facebook Rudie Rousseau  

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Pure Natural Oxygen
Website Design and Digital Solutions
Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
error: Content is protected !!