Circle City Info

WORTEL🥕🥕 BESKUIT – Resepte Kos is Ons Lewe Facebook Page

Ek het die 🥕🥕wortelkoek resep gebruik...gebak in ''n oondpan..laat afkoel en toe in sulke beskuit blokke gesny en uitgedroog in die oond.
Ek het die 🥕🥕wortelkoek resep gebruik…gebak in ”n oondpan..laat afkoel en toe in sulke beskuit blokke gesny en uitgedroog in die oond. Piet geniet dit baie en sè dit is baie lekker..
Maar ek moet ook sè Hy eet enige iets wat hom nie eerste eet nie!!!!😂
Bestanddele
 
250 gram wortels🥕🥕
4 Eiers
150 ml Olie
1 Koppie suiker
2 Koppies Koek Meel
2 teelepels bakpoeier
Ek het die wortels in blender gesit..met die eiers en suiker en olie..
Daarna in my mengbak gegooi en die meel en B/P en knippie sout..
Alles lekker op geblits en in my gesmeerde&gestofte meel oondpan gegooi en gebak .
Bak vir 30 -35 minute in die oond º180C
Resepte / Kos is Ons Lewe Fb Page

Sluit aan vir ons Welkom City Stad Facebook Bladsy Nuusbrief.

Subscribe to Welkom City Stad Facebook Page Newsletter.

Kry die jongste Goudveld nuus en inligting van Welkom City Stad Facebook Bladsy per epos.

Receive the latest Goldfields news and updates from Welkom City Stad Facebook Page.


Nou Praat Jy - Leave your Comments

Follow Us

Recent Posts

Follow Us

Take-Aways.co.za
Disinfecting Services Goldfields Welkom
Website Design and Digital Solutions
Welkom City Stad FB Page