Die ikoniese Suid-Afrikaanse naelloper Zola Budd waarsku atlete dat Covid-19 baie ernstiger is as griep en dat die herstelproses ook heelwat langer neem.
Sy en haar dogter, Azelle, het onlangs albei die siekte opgedoen.
Alhoewel Budd min simptome getoon het, kry sy steeds nie die moegheid wat sy ervaar het toe sy siek was, afgeskud nie.
Source
eNuus